Bokstraat 20A
Polokwane
Tel: 015 291 5285 / 082 900 8201
villa@sleepersvilla.co.za

Sleepers VillaSleepers Villa
Placeholder Picture

Sleepers Villa
guesthouse, Polokwane, Südafrika

Image
Image
Image
Image
Image

SLEEPERS VILLA
Gateway to:
KRUGER National Park (Phalaborwa, Pafuri & Punda Maria)
MAPUNGUBWE National Park
BOTSWANA (Groblersbrug border post)
ZIMBABWE (Beitbridge border post)


Sleepers Villa Gastehuis 3-Ster luukse akkommodasie.

Sleepers Villa Gastehuis is sentraal geleë in die besigheids distrik van Polokwane, hoofstad van die Limpopo provinsie. Sleepers Villa is naby aan sportgronde, golfbaan, winkels, Magistraats en Hoërhof, lughawe en hospitale. Gerieflike en-suite akkommodasie met lugversorging, DSTV en gratis Wi-Fi. Veilige parkering is beskikbaar en 'n volle Engelse ontbyt, bedien op die Sleepers Villa manier is beskikbaar op versoek.

Sentraal geleë in Polokwane, is Sleepers Villa Gastehuis ook naby aan die Peter Makaba Stadion. Veilige parkering is beskikbaar by Sleepers Villa Gastehuis. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek. Sleepers Villa Gastehuis bied Standard, Deluxe en Executive en-suite kamers, almal met enkel of dubbel beddens, bad en/of stort op versoek.

Sleepers Villa Gastehuis bied 'n op- en aflaai diens na en van die lughawe, 'n hartelike ontvangs, gerieflike akkommodasie en vriendelike personeel. Hier by Sleepers Villa Gastehuis steef ons na uitnemendheid waar u so tuis sal voel as by die huis.

Vir meer inligting kontak ons by: villa@sleepersvilla.co.za

SLEEPERS VILLA
Gateway to:
KRUGER National Park (Phalaborwa, Pafuri & Punda Maria)
MAPUNGUBWE National Park
BOTSWANA (Groblersbrug border post)
ZIMBABWE (Beitbridge border post)

Placeholder Picture
sleepers villa on facebook
the webman