Bokstraat 20A
Polokwane
Tel: 015 291 5285 / 082 900 8201
villa@sleepersvilla.co.za
gastehuis akkommodasie, Polokwane
Die tarief hieronder is per persoon per nag.
Hierdie tariewe was korrek ten tye van publikasie van hierdie bladsy. Hoewel ons poog om die tariewe hier op datum te hou mag dit verander sonder kennisgewing. Bevestig asb huidige tariewe wanneer 'n bespreking gedoen word.
Kamer Tipe
1 Persoon
2 Persone
3 Persone
Standaard Kamer
550.00
600.00
885.00
Deluxe Kamer
610.00
650.00
n/a
Deluxe PLUS Kamer
750.00
810.00
1125.00
Executive Kamer
750.00
810.00
n/a
Executive PLUS Kamer
810.00
925.00
n/a
Beskikbare Etes
per persoon
Ontbyt
110.00
Aandete
160.00
Ontbyt Pak
100.00
Middagete Pak
100.00
Kliek op kamer tipe hieronder vir meer inligting.
Die Executive Kamer hier by Sleepers Villa, Polokwane, is 'n en-suite kamer toegerus met die volgende:
Die Executive PLUS kamer is soos bo, maar met
Die Deluxe Kamer hier by Sleepers Villa, Polokwane, is 'n en-suite kamer toegerus met die volgende:
Die Deluxe PLUS kamer is soos bo, maar met
Die Familie Kamer hier by Sleepers Villa, Polokwane, is 'n en-suite kamer toegerus met die volgende:
Die Deluxe Familie kamer is soos bo, maar met
Die Standaard Kamer hier by Sleepers Villa, Polokwane, is in die annex
Dit is 'n en-suite kamer toegerus met die volgende:
Die Standaard SPLIT UNIT is soos bo met eie badkamer. Die badkamer is oorkant die gang geleë.